Onderwyser Akinyi
Themblihle Sibanyoni
Vusi Malindi
Afrikaans

Hier is my onderwyseres.
Haar naam is mev Akinyi.
Sy is baie lief vir ons.
Haar naam is mev Akinyi.
Sy is baie lief vir ons.
Onderwyseress Akinyi leer ons die alfabeties.
Sy leer ons die vokale.
Ek kan die letters a, e, i, o, u op se.
Sy leer ons die vokale.
Ek kan die letters a, e, i, o, u op se.
Onderwyseress Akinyi leer ons kleure.
Ek ken rooi, blou, groen, geel en swart.
Ek ken rooi, blou, groen, geel en swart.
Gedurende die slaaptyd sing die onderwyser Akinyi ons om te slaap.
Sy sing 'n lullaby vir ons.
Sy sing 'n lullaby vir ons.
Die wiegeliedjie gaan so:
Goue sluimer gee jou oë.
Glimlag wag op jou as jy opstaan.
Slaap soet liefling, moenie huil nie.
En ek sal jou 'n lieflike lullaby sing.
Goue sluimer gee jou oë.
Glimlag wag op jou as jy opstaan.
Slaap soet liefling, moenie huil nie.
En ek sal jou 'n lieflike lullaby sing.
Onderwyser Akinyi ken baie verhale.
Sy vertel elke dag van die week 'n ander storie.
Sy vertel elke dag van die week 'n ander storie.
Maandag vertel sy ons stories oor groot mans.
Dinsdag vertel sy vir ons stories oor wonderlike vroue.
Woensdag vertel sy ons stories oor vervoermiddels.
Donderdag vertel sy vir ons stories oor die boerdery.
En op Vrydag vertel ons ons eie stories vir die klas.
Ons onderwyser is die beste onderwyser ter wêreld!
As ek ouer word, wil ek soos die onderwyser Akinyi wees.
As ek ouer word, wil ek soos die onderwyser Akinyi wees.
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Onderwyser Akinyi
Author - Lawrence A. Konjuro
Translation - Themblihle Sibanyoni
Illustration - Vusi Malindi
Language - Afrikaans
Level - First sentences
Translation - Themblihle Sibanyoni
Illustration - Vusi Malindi
Language - Afrikaans
Level - First sentences
© African Storybook Initiative 2015
Creative Commons: Attribution 4.0
Source www.africanstorybook.org
Creative Commons: Attribution 4.0
Source www.africanstorybook.org

