Vuur se storie
Deborah Namugosa
Rob Owen

Kom ek vertel jou my storie.

Ek begin as 'n klein vonkie.

1

Ek versprei as die wind my jaag.

2

Ons is goeie vriende, ek en jy.

3

Ek maak jou kos gaar.

4

Ek gee vir jou lig in die nag.

5

Ek ken baie kunsies.

6

Ek is deel van jou familie.

7

Maar pasop as jy my na jou huis nooi.

Ek hou nie daarvan om alleen te wees nie.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Vuur se storie
Author - Deborah Namugosa, Beatres Nabune, Alison Tukei, Rose Sabano
Translation - Fanie Viljoen, Magdaleen Du Toit
Illustration - Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First sentences