Wat ek graag doen
Ursula Nafula
Wiehan de Jager

Ek hou daarvan om saam met my vriend tou te spring.

1

Ek hou daarvan om letters op die bord te skryf.

2

Ek hou daarvan om boeke met prentjies te lees.

3

Ek hou daarvan om verskillende vrugte te eet.

4

Ek hou daarvan om in die huis te help.

5

Ek hou daarvan om na my ma se stories te luister.

6

Ek hou daarvan om in ’n groot bed te slaap.

7

Ek hou daarvan om al hierdie goed te doen.

Wat doen jy graag?

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Wat ek graag doen
Author - Ursula Nafula
Translation - Fanie Viljoen
Illustration - Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First sentences