Maatjies
Zimbili Dlamini
Catherine Groenewald

My naam is Simo.

1

Ek het vier maatjies.

2

Hulle name is Zizo, Lele, Sisa en Ayanda.

3

My vriendin Zizo hou daarvan om sokker te speel.

4

My vriendin Lele hou daarvan om te swem.

5

My vriend Sisa hou daarvan om wegkruipertjie te speel.

6

My vriendin Ayanda hou daarvan om te lees.

7

Ek hou daarvan om die dinge te doen waarvan hulle hou.

8

Ek speel sokker saam met Zizo.

9

Ek swem saam met Lele.

10

Ek speel wegkruipertjie saam met Sisa.

11

Kom, my vriend, waarvan hou jy?

12

Kom, speel sokker saam met ons.

13

Kom, swem saam met ons.

14

Kom, speel wegkruipertjie saam met ons.

15

Kom, lees saam met ons!

16
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Maatjies
Author - Zimbili Dlamini, Hlengiwe Zondi
Translation - Caitlin van Duyn
Illustration - Catherine Groenewald
Language - Afrikaans
Level - First words