

Eendag, het n boer na die mark gegaan. Hy het vergeet om vir die donkie voer te gee voordat hy die huis verlaat het.
Na n tydjie het die honger donkie die stal se deur oop gemaak. Hy het uitgegaan en gaan eet. Hy het besluit om te loop,
Soos hy geloop het, het hy op n doring getrap. Die doring het sy hoef seer gemaak ,maar hy het aanhou loop
n Heyna het verby hom geloop.
"Halo" het die donkie gegroet en gevra wie hy is.
"Halo ek is honger, ek wil jou eet" het hyena geantwoord.
"Ek staan op n doring ,dit kan in jou keel vassit" se die donkie.
"Ek sal die doring uithaal dan sal ek jou eet", se die hyena.
Die hyena het die doring uit donkie se hoef uitgehaal.
Die donkie skop die hyena vinnig op sy kop.
Die hiena hardloop weg, skreeuend.
Die donkie het huis toe gegaan.
Die boer het teruggekom van die mark af.
Hy was verbaas om die donkie buite die stal te sien wei.

