Dembe se winkel
Annet Ssebaggala
Zablon Alex Nguku

In die dorp is daar 'n winkeleienaar met die naam Dembe.

1

Dembe het n groot winkel.

2

Die winkel verkoop meel, suiker, rys, boontjies en nog vele meer.

3

Dembe en sy vrou het drie kinders. As dit vakansie is help sy kinders in die winkel.

4

Dembe tel elke dag wat hulle verdien het.

5

Dembe skryf dan in sy boek hoeveel geld hulle elke dag verdien het. Hy skryf ook wat hy vir die winkel aangekoop het.

6

Dembe verdien genoeg geld vir 'n huis en 'n motor

7

Hulle het ook koeie, hoenders en hase.

8

Die familie het 'n goeie lewe. Eendag, as die kinders groot is, sal hulle die baas van die winkel wees. Maar, hulle moet eers klaar maak met skool.

9
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Dembe se winkel
Author - Annet Ssebaggala
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Zablon Alex Nguku
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs