Lynne se verjaarsdag verrassing
Leo Daly
Marleen Visser

Lynne, Oupa Karel en Anton is besig om alles reg te kry vir Lynne se verjaarsdagpartytjie.

1

Lynne en Anton gaan die koek bak. Oupa Karel lees die resep.

2

"Kom ons meng al die bestandele in 'n groot bak," sê Lynne.

3

Anton meng al die bestandele maar hy maak 'n groot gemors.

4

"Die koek voel nou baie swaar," sê Oupa Karel.

5

"Jou maatjies is hier!" sê Oupa Karel.

6

Anton kyk na die eerste persent. Dit lyk asof dit baie swaar kan wees omdat dit so groot is.

7

Dit is 'n kussing en is eintlik baie lig!

8

"Hierdie persent gaan seker baie lig wees," dink Anton. Die persent is klein.

9

Dit is 'n geverfde klip en dit is baie swaar.

10

Die kinders dink daaraan dat 1kg vere presies dieselfde weeg as 1kg klippe.

11

Ewe skielik kom Lynne agter dat die koek gebrand het!

12

Lynne voel baie hartseer.

13

Tannie Mavis vra vir Anton om te raai hoeveel haar persent sal weeg.

14

Dit is net so swaar soos die verbrande koek," sê Anton

15

Almal sê: "Lekker verjaar, Lynne!"

16
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Lynne se verjaarsdag verrassing
Author - Leo Daly
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Marleen Visser
Language - Afrikaans
Level - First sentences