Sara se kano
Little Zebra Books
Rachel Greer

Sara het 'n kano om die rivier oor te steek.

1

Van die vroue wil die rivier oorsteek.

2

Van die mans wil die rivier oorsteek.

3

Almal klim in.

4

Daar is diere wat ook die rivier wil oorsteek.

5

Hulle klim ook in.

6

Olifant wil die rivier oorsteek.

7

Almal val uit!

8

Olifant is hartseer.

9

Sara neem die vrou oor.

10

Sara neem die mans oor.

11

Sy neem ook die diere oor.

12

Maar Olifant? Olifant moet maar stap.

13
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Sara se kano
Author - Little Zebra Books
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Rachel Greer
Language - Afrikaans
Level - First sentences