My skool
Ivan Higenyi
Alice Toich

Ek en my maatjies lees graag boeke.

1

Ek lees ook graag op my eie.

2

Ek leer hoe om getalle te skryf.

3

Ek leer hoe om letters te skryf.

4

Ek teken prentjies.

5

Ek en my maatjies speel graag sokker.

6

Ek sing by die skool.

7

Ek dans by die skool.

8

Ons werk in die tuin saam met juffrou.

9

Ons eet by die skool.

10

Ons rus terwyl juffrou sing.

11

Wat doen jy by jou skool?

12
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
My skool
Author - Ivan Higenyi
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Alice Toich, Candace di Talamo, Catherine Groenewald, Jano Strydom, Karlien de Villiers, Marike le Roux, Vusi Malindi
Language - Afrikaans
Level - First words