Huise
Clare Verbeek
Kathy Arbuckle

Mzi bly in 'n grasdak huis.

1

Thulani woon in 'n vierkantige huis.

2

Hierdie huis is reghoekig.

3

Hierdie huis se dak is driehoekig.

4

Hierdie man bou sy eie huis.

5

Hierdie huis is nuut.

6

Hierdie huis is oud.

7

Ek wens ek kon in hierdie huis woon.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Huise
Author - Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Kathy Arbuckle
Language - Afrikaans
Level - First words