My lyfie
Clare Verbeek
Mlungisi Dlamini

Ek hardloop met my lyfie.

1

Ek kan spring met my lyfie.

2

Ek kan dans met my lyfie.

3

Ek kan swem met my lyfie.

4

Ek kan tou spring met my lyfie.

5

Ek kan skop met my lyfie.

6

Ek kan heerlik huppel.

7

Ongelukkig kan ek nie met my lyfie vlieg nie.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
My lyfie
Author - Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Translation - Meryke Barkley
Illustration - Mlungisi Dlamini
Language - Afrikaans
Level - First words