Ek voel bekommerd
Little Zebra Books
Marleen Visser

Hulle het die skole gesluit en ons huis toe gestuur.

1

Ons mag nie met ander kinders speel nie.

2

Ek mis my maats.

3

Ek mis die skool.

4

Mamma is bekommerd oor my oom.

Hy is siek in die hospitaal.

5

Ons ouers is oor alles bekommerd.

6

Almal is bekommerd dat hulle sal siek word van hierdie virus.

7

Ons hoor net heeldag van die corona-virus!

Ek wens dit wil weggaan!

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ek voel bekommerd
Author - Little Zebra Books
Translation - Magdaleen Du Toit
Illustration - Marleen Visser
Language - Afrikaans
Level - First sentences