

Hallo! My naam is Nanu. Ek wag met my ma vir a taxi. Ons gaan huis toe.
Hier staan ek in die lyn. My ma sing vir my 'n lied. "Kom Mnr Taxi kan jy nie sien nie? Ons wag. Ek en Nanu!"
Die vrou langs my neem haar hoeners huis toe. Hulle lê eiers vir haar om te eet.
Hierdie manne kom terug van die werk. Hulle glimlag met my. Ek hoor hulle sing, "Hey klein Nanu, moet jou nie bekommerd wees nie. Taxi kom in 'n haas."
'n Dame loop verby. Sy is 'n baie stylvolle dame. Is haar skoene nie pragtig nie? Hulle gaan " klik, klik, klik. Klik, klik, klik." wanner sy loop.
 Die man verkoop koeldrank. Ek is mal oor koeldrank.  Hulle is so koud and soet. Hou jy van hulle?
Kyk! Hier is dame wat vat hulle aandete huis toe op hulle koppe. Is hulle nie slim?
Die vrou kry haar hare gedoen. Sy gaan uit saam met haar vriende vanaand.
Ek is nou moeg. My ma sit my op haar rug waar ek kan rus. Sy sing, "Asseblief Mnr Taxi, moet nie laat wees nie, Gogo wag by ons hek."
Daar is my vriend Tumi. Hy rus ook. Ons sal nou by die huis wees.
Hoog daar vlieg die voëls huis toe. Hulle moet by die huis wees voor dit donker raak.
Die dame het pragtige oorbelle. Ek dink sy het dit by die dorp gekoop vandag. Wanneer ek grootword sale k baie oorbelle koop vir my en my ma.
My ma kry nou moeg. Ek sing vir haar 'n lied, "Asseblief Mnr Taxi, Sal jy nie kom, ons wag, ek en ma."
Wag! Ek kan die taxi hoor! Hier kom dit!
Dit is ons groot rooi taxi. Dit het gekom om vir my en ma huis toe te neem. Ek is baie Gelukkig !
Totsiens !

