Wat Vuzi Se Suster Gesê Het
Nina Orange
Wiehan de Jager

Early one morning Vusi's granny called him, "Vusi, please take this egg to your parents. They want to make a large cake for your sister's wedding."

1

Oppad na Vusi se ouers toe, ontmoet hy twee seuns wat vrugte pluk. Die een seun neem die eier en gooi die eier teen n boom en die eier breuk.

2

"Wat het jy gedoen?" huil Vusi."Die eier was vir 'n koek, die koek was vir my suster se troue, wat sal my suster sê as daar nie 'n koek is nie?"

3

Die seuns was baie jammer dat hulle Vusi geterg het. "Ons kan nie help met jou suster se koek nie, maar hier is 'n loopstok vir jou suster" sê een van die seuns. Vusi is toe weer oppad.

4

Op sy pad was daar twee mans wat 'n huis bou. "Kan ons daai sterk stok leen?" vra die een. Maar die stok was nie sterk genoeg om die gebou te ondersteun nie en het gebreek.

5

"Wat het jy gedoen?" huil Vusi. "Daai stok was 'n geskenk aan my suster, die vrugte plukkers het daardie stok vir my gegee, want hulle het die eier gebreuk vir my suster se koek. Die koek was vir my suster se troue. Nou is daar geen eier, geen koek en geen geskenk. Wat sal my suster sê?"

6

Die bouers was jammer dat hulle die stok gebreuk het. "Ons kan nie help met die koek nie, maar hier is 'n paar riete vir jou suster," sê een. Vusi gaan toe voort op sy pad.

7

Op die pad ontmoet Vusi 'n boer en 'n koei. "Hoe lekker lyk daai riete nie, kan ek nie net 'n happie kry nie", vra die koei. Maar, die riete was so lekker die koei het sommer alles opgeëet.

8

"Wat het jy gedoen?" huil Vusi. "Daai riete was 'n geskenk aan my suster. Die bouer het dit vir my gegee, omdat hulle die stok gebreuk het wat die vrugte plukkers vir my gegee het. Die vrugte plukkers het die stok vir my gegee, omdat hulle die eier gebreuk het vir my suster se koek. Die koek was vir my suster se troue. Nou is daar geen eier, geen koek en geen geskenk. Wat sal my suster sê?"

9

Die koei het erken sy was gretig en was baie jammer. Die boer het ingestem dat die koei saam Vusi kon gaan as 'n geskenk vir sy suster. Vusi het weer voortgegaan.

10

Maar, die koei het terug gehardloop na die boer oor middagete en Vusi het verdwaal oppad na sy suster se troue toe. Hy het baie laat by sy sister se troue aangekom. Die gaste het al klaar begin om te eet.

11

"Wat sal ek doen?" huil Vusi. Die koei wat weggehardloop het was 'n geskenk inruil vir die riete wat die bouers vir my gegee het. Die bouer het dit vir my gegee, omdat hulle die stok gebreuk het wat die vrugte plukkers vir my gegee het. Die vrugte plukkers het die stok vir my gegee, omdat hulle die eier gebreuk het vir my suster se koek. Die koek was vir my suster se troue. Nou is daar geen eier, geen koek en geen geskenk.

12

Vusi se suster het vir 'n oomblik gedink. "Vusi my boetie ek gee nie regtig om oor geskenke nie. Ek gee nie eers om oor koek nie! Noudat ons almal hier saam is, is ek gelukkig. Trek nou dan jou kerk kleure aan en hou partytjie saam met my." Dis presies wat Vusi gedoen het.

13
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Wat Vuzi Se Suster Gesê Het
Author - Nina Orange
Translation - Errin Labuschagne
Illustration - Wiehan de Jager
Language - English
Level - Longer paragraphs