'n Huis vir Muis
Michele Fry
Amy Uzzell

Muis was opsoek na 'n nuwe huis.

1

Die lyk na 'n lekker huis.

2

"Jy kan by my kom slaap,"se die hond.
"Dankie," se Muis.

3

Daardie nag was Muis se drome modderig.

4

"Jy kan by my kom slaap,"se die papagaai.
"Dankie," se Muis

5

Daardie nag was Muis se drome lawaairig.

6

"Jy kan by my kom slaap,"se die vis.
"Dankie," se Muis

7

Daardie nag was Muis se drome nat en koud.

8

Muis noodig 'n warm en droog plek om te slaap.

9

10

Muis vind 'n boekrak naby.

11

Daardie nag was Muis se drome warm en snoegsig. Lekker slaap Muis.

12
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
'n Huis vir Muis
Author - Michele Fry
Adaptation - Caileen Anne Obbes, Jaundre Amber Jevon
Illustration - Amy Uzzell, Jennifer Jacobs
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs