Ek kan
Clare Verbeek
Mlungisi Dlamini

Ek kan hardloop.

1

Ek kan spring.

2

Ek kan dans.

3

Ek kan swem.

4

Ek kan touspring.

5

Ek kan skop.

6

Ek kan speel.

7

Ek kan net nie vlieg nie.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ek kan
Author - Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Adaptation - Yone du Plessis
Illustration - Mlungisi Dlamini
Language - Afrikaans
Level - First words