

Een spesiale Vrydag trek Yusuf se pa aan voor ʼn flikker van lig die dag ophelder. Hy sit op sy swaar weerdig baadjie en die groen wol kappie wat sy ore toe maak. Hy waai vir sy seun totsiens. Yusuf se oë kikker op toe sy pa sê, "Vandag is die dag waneer ek vir jou ʼn vis sal vang en ʼn geskenk vir jou huistoe bring."
ʼn Vis en ʼn geskenk? Oh, wat sal dit wees? Papa siklus af Muizenberg Strand toe. Kraak kraak gaan die wiele al die pad na die Surfer's Hoek. Meeue omring die lug. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree hulle. "Wat gaan jy terug bring vir Yusuf?" Papa lui sy klok. "Wag en sien wat dit sal wees."
Die vissers kyk hoe die son op kom. Hulle kyk hulle nette. Hulle kyk hulle roeispane. Hulle luister na die wind. Hulle trek hulle bote af na die water roe. Yusuf se oupa, Oupa Salie was ʼn treknet visser. Voor hom was sy pa, Oupagrootjie Ridwaan, wat ook die see geken het.
Die boot ry in die golwe in. Papa se arms rek na die roeispan toe. Sy bene versterk teen die kante. Sy nek stamme, sy rug spiere uitkring. Papa sing as hy werk: "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop."
Die hele dag kyk Yusuf na die lug. Dit is helder en duidelik en windstil. ʼn Vis en ʼn geskenk! Wat sal Papa huistoe bring van die see af? Partykeer bring hy ʼn mooi dop. Partykeer bring hy ʼn juweel groen bottel wat afgewas is van die golwe.
Sommige dae bring Yusuf se pa ʼn storie. Soos die tyd toe hulle seeskilpaaie op die sand gekry het, honderde ingewas deur ʼn storm. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Wat sal jy doen om die seeskilpaaie te red?" Papa sê, "Ons het daai skilpaaie gered, ek sê vir julle. Ons het hulle terug gestuur na die see toe, elke laaste een."
Papa bring altyd ʼn lied huistoe. Hy sing die lied waneer hy die roeispane trek. Hy sing die lied wanner hy die nette trek. Hy sing die lied as hy die toue op rol. Hy sing die lied waneer hy huistoe siklus. "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop."
Ouma Safiya soek a lekker vet geelstert vis vir haar aandete. Ma soek ʼn nuwe rok. "Moet nie laf wees nie," sê Ouma. "Jy sal gelukkig wees as hulle eens ʼn klein krappie vang. Dit sal waarskynlik vis stert Vrydag wees. Daar is nie baie vis oor in die see nie." Yusuf hou Ouma se hand. Hulle gaan oor die pad na die bad tente. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue wat op die helder dakke sit. "Wat is vir aandete?"
Verlede jaar het die vissers met die surfers baklei. Kwaai vuiste en skreeu woorde. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Daar is genoeg see vir almal", sê Yusuf se pa. Hy wys vir hulle hulle visvang lisensie wat Oupa Salie syn was. "Golwe vir almal. Water gratis."
Ouma Sufiya kyk deur haar verkyker, haar vingers krul in nuuskierigheid. Die haai siriene klink. Swemmers hardloop terugsand toe en gryp hulle handdoeke. Surfers stroomloop strand to, met hulle brandeplanke onder hulle arms. Onder die storte het hulle die duikpakke afgehaal. "Waaat? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Wat sal Yusuf se pa van die see af bring?"
Yusuf se pa en oom en neefies afgee en trek. Klien haai was gevang. Dit kronkel en dryfkragte in die golwe. Yusuf se pa ontwarren die nette, sing vir die haai: "Verlaag en swish. Kry ʼn vis. Trek en plop. Moenie stop." Toe die haai uituindelik vry is het terug golwe toe gestorm, met net een vet geelstert in die net. Ouma Safiya sal bly wees.
Die mans trek die boot in en spoel op die kabels. ʼn Harde wit driehoek vang pa se vinger. "Waaar? Waaat? Waaat?" skree die meeue. "Wat het jy terug gebring vir Yusuf?" Soos die son afgaan, antwoord Papa die meeue. "ʼn Gelukkige haai tand nir my seun." By die huis hou Yusuf sy geskenk op na die stere toe.


