Stoute Sarel
Jennifer Pretorius
Wiehan de Jager

Daar was drie maaitjies gewees, vinnige Fanie slim Sannie en stoute Sarel .

1

Stoute Sarel was baie stout gewees.

2

Vinnige Fanie en slim Sannie is moeg vir stoute Sarel wat so stout is.

3

Vinnige Fanie en slim Sannie kry nie vir stoute Sarel gevang nie. Hy hardloop vir hulle weg.

4

Toe vinnige Fanie en slim Sannie moeg was vra hulle toe vir stoute Sarel hoe hy dit reg gekry het om nie gevang te word nie. Hy het geen aandag gekry as slim Sannie en vinnige Fanie hulle potentiaal afwys nie, daarom het hy dit goed gedink om stout te wees sodat hy ook aandag kan kry.

5

Al die maaitjies het jammer vir mekaar gese. Hulle speel leker.

6
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Stoute Sarel
Author - Jennifer Pretorius
Illustration - Wiehan de Jager, Catherine Groenewald, Thea Nicole de Klerk
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs