

One day there was a dog named Spotty and a sheep named Mary, who grew up together on a farm.
Eendag was daar 'n hond met die naam van Spotty en 'n skaap met die naam van Mary, wat saam op 'n plaas grootgeraak het.
One day the farmer gives Spotty a bone. This made Mary the sheep very angry and jealous.
Op 'n dag gee die boer vir Spotty 'n been. Dit het vir Mary die skaap baie woedend en jaloers gemaak.
Mary the sheep went to gossip with the other sheep about the dog who received treats from the farmer.
Mary die skaap het saam met die ander skape gaan skinder oor die hond wat lekkernye van die boer gekry het.
The sheep then decided to complain to the farmer about the matter.
Die skape besluit toe om by die boer te gaan kla oor die saak.
The sheep were happy that the farmer listened to their complaint.
Die skape was bly dat die boer na hul klagte geluister het.
However, the farmer did not give them any treats and rather called the dog to the farmhouse.
Maar, die boer het hulle geen lekkernye gegee nie en roep liewers die hond na die plaashuis.
It is getting dark and the sheep are getting ready to go to sleep.
Dit begin donker raak en die skape maak gereed vir slaap.
But when they were just about to close their eyes, they heard the sound of hyenas.
Maar toe hulle net hul oë wou toemaak, het hulle die geluid van hiënas gehoor.
As the sound of the hyenas moved closer the sheep began to get scared.
Toe die geluid van die hiënas nader kom, het die skape begin bang word.
Then the hyenas' laughter was interrupted by a loud bark. It was Spotty! He runs to the hyenas and chases them away.
Toe word die hiënas se gelagtery onderbreek deur 'n harde geblaf. Dit was Spotty! Hy hardloop na die hiënas en verjaag hul
When the other sheep sat down again, the farmer approached and threw Spotty a bone for his good deed.
Toe die ander skape weer gaan sit, kom die boer nader en gooi vir Spotty 'n been vir sy goeie daad.
The other sheep now realize how important Spotty really is and is not just a lazy dog.
Die ander skape besef nou hoe belangrik Spotty werklik is en is nie net 'n ly hond nie.

