Ons Plaas Skool
Shanaz Robson
Magriet Brink

“Kan ek jou van my skool vertel?” In my skool hoor jy “miaau, blêr, runnik, blaf en kloek kloek. "

1

Hennie die Haan maak ons helder en vroeg wakker met sy kloek-‘n-doodle-doe.

2

Op pad ontmoet hy Kietsie Kat vir 'n vinnige geselsie.

3

En hulle gaan soek vir Piet die hond.

4

Voordat hulle met die eerste les van die dag begin, Hendrik die perd ontmoet hulle op ‘n fyn draffie langs die pad om te gaan leer en later weer te speel.

5

Vroeg aand, kom hulle bymekaar vir 'n heerlike aandete van warm brood en mielies op die tafel.

6

Net voor bedtyd gaan staar hulle na die maan.

7

En sing hul nagliedjie saam om dankie te sê vir die lekker dag.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ons Plaas Skool
Author - Shanaz Robson
Illustration - Magriet Brink, Rob Owen
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs