Van Toeka tot Nou
Pieter Kemp
Pieter Kemp

VLNR: Oupa-grootjie Kemp, Ouma-grootjie Kemp(nooiensvan Erasmus), Thysie Kemp en Malie Kemp

1

Drie Mocke Broers, Heel regs is Alfred Mocke, Ouma Kemp se pa

2

Oupa en Ouma Kemp op hulle troudag
VLBR:Sina Strydom(nooiensvan Kemp) Oupa Kemp, Ouma Kemp, Willie Strydom,
2de ry, Tant Hasie, onbekend, Whell Erasmus, Ouma Grootjie Erasmus, Jan Hennop.

3

VLNR: Oupa grootjie Koos Schoeman, Ouma grootjie Annie Schoeman(Ouma Sannie Greeff se ouers) Oom Kerneels en Ant Maria Schoeman, Baby Schoeman, Piet du Plessis

4

Ouma Grootjie Erasmus(Oupa Kemp se ma), Alf Kemp(my pa)

5

VLNR: OUMA Grootjie Lettie Greeff en Oupa Grootjie Jan Greeff, onbekend

6

Oupa en Oupa Grootjie Jan Greeff, beide was Jan

7

Ouma Grootjie Mocke(Ouma Kemp se ma)

8

Oupa Grootjie Erasmus en Ouma Grootjie Erasmus, Ouma Kemp en Alf Kemp (voor)

9

VLNR: Tant Klein, Rita Cilliers in haar arms, Ria voor en Ouma Grootjie Mocke( almal se name was Maria)

10

Oupa Jan en Ouma Sannie Greeff(Ma Lettie se ouers)

11

Oupa Jan en Ouma Sannie Greeff by die fondasie van die AGS kerk in Vredefort, hy was een van die donateurs

12

Pa Alf Kemp op n eetkamer stoel, die volledig stel is nog steeds in my besit!!!

13

Ma Lettie, sy het in Vredefort skoolgegaan, Chris van Niekerk skool

14

Pa Alf Kemp, hy het in Parys skoolgegaan

15

Ma Lettie Kemp, sit vierde van links langs die onderwyser

16

Die plaas opstal op Anniesrus, hier het ek vele vakansies deur gebring, dit was ongelooflike tye, ek was immers Ouma Kemp se oudste kleinseun!!! Let op die windlaaier aan die regterkant wat die batterye vir n lig of twee gelaai het!!!!

17

Dorpstyd was groot op die plaas, mieliekoppe is met die hand ge-oes in die lande en daarna aangery na die dorsmasjien, bekend as die dorsvloer, die blare het ver getrek en die mielies strokke het nader geval, ek moes sak volmaak vir stoof!!

18
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Van Toeka tot Nou
Author - Pieter Kemp
Illustration - Pieter Kemp, Andile Mweli
Language - None
Level - First paragraphs