Wees-kind se glimlag.
Anastacia Williams
Anastacia Williams

Lank, lank gelede was daar a meisie met die naam Nicha.
Sy was a wees-kind.

Eendag het die welsyn tot by haar al families toe gegaan om uit te vind wie haar sal oppas.

1

Toe kom die welsyn by haar Oupa en Oupa en hulle het ingestem om haar op te pas.

Hulle was soooo gelukkig. Hulle kon niw wag om haar te verwelkom in hulle huis.

Hulle was sooo excited en het haar bederf haar alles gegee wat sy wou.

2

Sy het toe opgedaag saam die welsyn en hulle het haar verwelkom met ope arms. Hulle het alles probeer om a glimlag op haar gesig te sien.

3

Die welsyn kon sien dat sy in sal pas by haar Oupa en ouma. Hy kom sien hoe lief hulle vir haar is.
Hy het elke tweede week ingeloer om te sien of sy gelukkig is.

Hy was beindruk. Sy was gelukkig.

4
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Wees-kind se glimlag.
Author - Anastacia Williams
Illustration - Anastacia Williams
Language - English
Level - First paragraphs