Ek is nou groot
Clerissa Kritzinger
Jesse Breytenbach

Ek kan nou my eie stories lees.

1

Ek ken die alfabet en ek kan skryf.

2

Ek hou daarvan om vrugte te eet. Dis maak my slim.

3

Ek speel lekker saam met my maats.

4

Ek wonder wat kan ek nog leer noudat ek groot is.

5
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Ek is nou groot
Author - Clerissa Kritzinger
Illustration - Jesse Breytenbach, Wiehan de Jager
Language - Afrikaans
Level - First sentences