Chanri se avontuur
Chantel Botha
Chantel Botha

Tjoeke puff toet-toet vertrek hulle na Bloemfontein in die Vrystaat.Boipelo wys vir Chanri die mooiste rose.Chanri is haastig.Sy spring op die trein na die volgende provinsie.

1

Tjoeke puff toet-toet vertrek hulle na Kaapstad in die Wes-Kaap.Gabela wag op Tafelberg vir Chanri met heerlike druiwe

2

Tjoeke puff toet-toet vertrek hulle ma Bhisho in die Oos-Kaap saam met Anathi.Die twee maats het baie pret in die olifantpark.

3

Chanri raak so bang vir al die groot diere.Sy spring op die trein na Johannesburg in Gauteng.Daar is so baie motors en mense.Die trein ry reguit na Polokwane in Limpopo.Chanri dans en speel saam haar Sepedi maats.

4

Chanri se avontuur eindig saam Gugu in Pietermaritzburg in KwaZulu Natal.Hulle eet piesang en bespreek Suid-Afrika se nege provinsies

5
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Chanri se avontuur
Author - Chantel Botha
Illustration - Chantel Botha
Language - Afrikaans
Level - First paragraphs