Lank gelede was daar 'n pragtige meisie.
Haar naam was Hannah jewel Upington.
Een oggend loop sy van die skool af met haar vriend Chloe.
Op pad het hulle 'n brief gesien.
Die brief was van Hannah se ma af.
Die brief se hulle moet dadelik huis toe kom.
Hannah en Chloe vat die brief en hardloop huis toe.
By die huis was daar niemand. Chloe het iets agter gehoor.
Hulle gaan agter toe. Almal skree: "VERASSING!"
Dit was Hannah se vejaarsdag. Die einde.