Die Tuin
Tom Sabwa
Jonathan Field

Vroeg een Saterdag oggend het Mamma en Pappa sluip stilletjies uit die huis met 'n vurk, 'n graaf,'n hark en 'n gieter. Mamma plant saadjies geplant.

1

Na 'n rukkie het Pappa ook saadjies begin plant. Daar was ertjie saadjies en lelie saadjies.
Mamma plant die lelies.

2

Terwyl mamma die saadjies om die grond strooi, pluk sy al die dooie plantjies uit.

3

Pappa het die gieter gebruik om die saadjies elke dag nat te maak.
Toe ons ons oe uitvee was dit oes tyd.

4

Ek en my boetie het gehelp die ertjies en die lelies pluk.
ek het amper al die lelies by myself gepluk. hulle is so mooi pers.

5

Ons moes al die Lelies in 'n aparte sak sit. Mamma het die lelies mark toe gevat en pappa het die ertjies na die supermark gevat.

6

Die volgende Saterdag met die kraai van die haan is my mamma en pappa weer vroeg op.

7

Hul begin nou weer die saadjies plant vir die volgende oes.
Ek hoop die keer plant mamma sonneblomme.

8
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:
Die Tuin
Author - Tom Sabwa
Adaptation - Angelique Labuschagne
Illustration - Jonathan Field
Language - Afrikaans
Level - First sentences